Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Organiese Chemie FW KW 2 - Coggle Diagram
Organiese Chemie FW KW 2
Definisies
Organiese molekule
Koolstof bevattende molekule
Koolwaterstof
Organiese verbinding wat slegs uit waterstof(H) en koolstof(K) bestaan
Homoloe reeks
Reeks organiese verbindings met dieselfde funksionele groep & algemene formule
Molekulere formule
Chemiese formule wat tipe atome en korrekte getal v elk atoom in molekule aandui
Struktuurformule
Toon alle bindings & atome aan in molekule
Gekondenseerde struktuurformule
Notasie toon wyse aan waarop atome aan mekaar gebind is in n molekule, nie alle bindingslyne nie
Tipe verbindings
Versadig
Wanneer daar geen meervoudige bindings tussen c-atome voorkom in koolwaterstofketting nie
Onversadig
Wanneer daar een of meer meervoudige bindings tussen C-atome voorkom in koolwaterstofketting
Algemene formule
Beskryf homoloe reeks formule vir soortgelyke verbindings
Alkane: CnH n
Elektronnegatiwiteit
DIe neiging v atoom om soos edelgas te wees
Benaming v molekules
Koolwaterstowwe
1
Met
2
Et
3
Prop
5
Pent
6
Heks
7
Hept
4
But
Voorvoegsels (Substituente)
Di
Tri
Tetra
Mono
Alkiel groep (Sy-kettings)
Metiel-
Etiel-
Propiel-
IMK
Tipes
Dipool-dipool
H-bindings
London kragte
London
Alkane
Alkene
Alkyne
Dipool-Dipool
Haloalkane
Aldehiede
Ketone
Ester
H-binding
Haloalhane
Ester
Polariteit
Nie-Poler
Alkane
Alkene
Alkyne
Langer C-ketting
Groter kontak oppervlak
Hoer kookpunt
Hoer smeltpunt
Laer dampdruk
Meer E benodig om bindings te oorkom
Def
Kookpunt
Temp waarby d dampdruk v d stof gelyk is aan die atmosferiese druk
Smeltpunt
Temp waarby vaste- & vloeistoffases v stof in ewewig is
Dampdruk
Die druk uitgeoefen deur n damp in ewewig met sy vloeistof in n geslote sisteem
Isomere
Def
Verbindings met dieselfde molekulere formule maar verskillende struktuurformules
Tipes
Ketting
Dieselfde molekulere formule maar verskillende rangskikking v kettings in molekule
Posisionele
Dieselfde molekulere formule maar
funksionele groep
in om ander posisie
Funksionele
Dieselfde molekulere formule maar verskillende funksionele groepe
Aldehiede & Ketone
Karboksielsuur & Ester
Klassifikasies v Alkohole
Primer
1 C gebind aan C met OH
Sekonder
2 C gebind aan C gebind aan OH
Tersier
3 C gebind aan C gebind aan OH