Versamel namme

n vloot skepe

n skool visse

n bol wol

n baal hooi

n hoop sand

n brooisel kuikrns

n regiment soldate

n baksel brood

n eskader vliegtiue

n tros druiwe

n swerm voels en bye

n trop bobiane

dosyn eiers

n reeks berge

n stapel hout

bos hare

n riem papier

n stoet motors

n bossie wortels

n paneel dokters