Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
ONWS121 - Coggle Diagram
ONWS121
-
Konstruktivisme
Die onderwyser stap opsy vir 'n nuwe rol as fasiliteerder, en koppel studente met eweknieë, leerprosesse en 'n ander op sleutelmomente gebaseer op data en waarneming, terwyl die studente hul eie kennis en selfs vroeë leerpaaie skep.
Leerders kommunikeer met mekaar en deel hul begrippe, gevoelens, kennis en ervarings om nuwe kennis te ontwikkel.
Die onderwyser is die fasiliteerder en die leerders word aangemoedig om interaksie te hê, menings en ervaring uit te ruil en betekenis en kennis saam te konstrueer wat op hulle behoeftes gebaseer is.
Instruktivisme
: is meer onderwyser en institusioneel gesentreer, waar beleidmakers en 'kraghouers' prosesse, hulpbronpoele en voorwaardes vir sukses skep.
Instrukteur verduidelik hoekom en hoe hulle oor die onderwerp leer, soos kleur.
Die kind kan tog sekerlik nie ‘ontdek’ wat geel of blou ens. is nie. Die name van vorms gaan die jong kind ook nie net eenvoudig ontdek nie. Hierdie kennis moet eksplisiet aan die kind oorgedra word deur die onderwyser.
Konseptuele Kennis
Beteken werklike begrip (verstaan) en nie net bloot die toepassing van ‘n “resep” nie bv. maal en langdeling.
Die serebrale korteks is verantwoordelik vir die “hoër-orde” funksies soos taal en inligting verwerking.