Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Emosies - Coggle Diagram
Emosies
-
Vrees
-
Soms bestaan ons verse regtig, soos die vrees vir slange.
-
Dit is nie verkeerd om bang te wees vir iets nie, maar ons moet nie iets so vrees dat dit ons lewe negatief beïnvloed nie.
Hartseer
-
Dit is nie lekker om hartseer te voel nie en ons hou nie daarvan om oor die dinge wat ons hartseer maak te praat nie.
Soms dink ons dat as ons nie aan hierdie gevoelens ding nie, ons kan maak of dit nie daar is nie.
Dit is nie verkeerd om hartseer te voel nie, jy mag hartseer wees.
Om te huil maak ons gewoonlik beter voel, maar soms voel ons vir lank hartseer.
-
Jaloesie
-
-
-
Jaloesie maak ons ongelukkig omdat ons iets wat iemand anders het of doen vergelyk met wat ons het of doen.
-
Liefde
-
Ons is lief vir mense by wie ons gelukkig en veilig voel en ons is lief daarvoor om dinge te doen wat ons gelukkig maak.
-
Sommige mense is lief daarvoor om tuin te maak of om tyd in die natuur te spandeer, soos om te stap in die natuur.
-
Dit is nie verkeerd op kwaad te word of te voel nie, jy mag kwaad wees.
-
-
-
-
-
-
-