Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
OPVS213, Leereenhdeid 1 - Coggle Diagram
OPVS213
Leereenhdeid 1
Doel: Om onderrig en leerprosesse te verstaan en te verbeter.
Die vak is navorsing oor leer en onderrig om opvoedkundige praktyky te kan verbeter en ontwikkel voortdurend nuwe kennis en metodes.
'n Wetenskaplike vakgebied met sy eie teoriee, metodes, en tegnieke, en doen assessering, diagnoses, en intervensie vir gedrag van leerders.
Fokus: Identifering en voorkoming van leerprobleme, motivering en ondersteuning vir leer en verkryging van kennis oor menslike ontwikkeling.
Benodig: Kennis om die sielkundige begrip van onderwys as beroep te begryp, maar veral van strategiee te voorsien om probleme op te los deur die kennis en metodologie van sielkunde te gebruik.
Vanuit Christelike Perspektief:
Die Here gee aan ons elkeen 'n naam. Ons is sy eiendom.
Elke mens is 'n individu, 'n unieke kind van God, wat binne unieke situasie funksioneer.
Die Heer is ons enigste Leermeester en Koning.
Daarom het die onderwyser 'n plig om dinge soos intelligensie, persoonlikheid, onderrig- en leerstyle, en funksionering van elke kind te ondersoek en te verstaan.
Die onderwyser het verantwoordelikheid om seker te maak dat hul geloof groei en in afhanklikheid van die Here lewe om die regte leiding aan die kinders van die Here te gee.
Goeie onderrig:
Navorsing
Verantwoordelikheid
Lesbeplanning
Emosionele leer
Christelike aanpak
Behavioristiese leerteorie
Bestudeer mens se gedrag en optrede en hoe hy reageer op die omgewing.
Verandering in leergedrag deur middel van herhaling en versterking.
Watson, Pavlov, Skinner
Redeneer dat alle gedrag aangeleer word en versterk kan word dmv beloning (operante kondisionering).
Leer vind plaas wanneer ’n stimulus ’n reaksie/gedrag ontlok (klassieke kondisionering).
Onderwysergesentreerd
Sien mense as 'n produk van sy omgewing.
Leerder is soos
tabula rasa
waarop omgewing skryf.
Fokus op oordrag van kennis, memorisering, direkte instruksies en strategiee.
Assessering van leerders.
Voordele:
Struktuur
Konsepte
Beloning
Selfbestuur
Gehoorsamheid
1 more item...
Kritiek:
Tipe leer
Betrokkenheid by leer
Leerstyle
Individualisme
1 more item...
Kognivistiese Leerteorie
Middel 1900's
Gebaseer op denkprosesse eerder as respons op stimuli
Kognisie = gedagtes, gevoelens, idees, kennis en begrip van self
Gemik om leerders deur probleemoplossingsaktiwiteite te lei
Voorbeelde: Kritiese denke, kopkrappers, bordspeletjies
Leerder speel aktiewe rol
Fokus van leerproses ook op onderwyser
Taksonomieë soos Bloom word ontwikkel (Denkvlakke)
Konstruktivistiese Leerteorie
Leerders konstrueer hul eie kennis en begrip op grond van vorige kennis en ervarings.
Leerder is kern van leerproses = leerdergesentreerd
Onderwyser is fasiliteerder, motiveerder- leerder is dus ook aktief betrokke.
Piaget = vader van kognitiewe konstruktivisme
Ervaring speel ’n rol in opdoen van kennis en in verband te bring met wat hul reeds weet of nuwe inligting skep
Kyk hoe individue sin maak van hul wêreld gebaseer op individuele kennis, geloof en identiteit
Leerders leer op verskillende maniere en tempo’s
Vygotsky = sosiale konstruktivisme. Leer is ’n sosiale proses waartydens leerders interaksie met omgewing het om nuwe kennis te verwerf
Sosiale interaksie en aktiwiteite vorm individu
Samewerkende en medewerkende leer
Metakognitiewe vaardighede word ontwikkel-diepgaande leer en nadenke
Leer is 'n aktiewe leer
Voordele:
Probleemoplossend
Betrokke by les
Verstaan leerinhoud
Verantwoordelikheid
Kreatiwiteit
1 more item...
Kritiek: