Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Gametogenese Kw 1 - Coggle Diagram
LW Gametogenese Kw 1
Oogenese
Vorm 1 vrugbare ovum
Vorming v eierselle
Beheer deur
FSH
Proses
2n selle in ovariums ondergaan
mitose
- vorm 2n oogeniums
Oogeniums ontwikkel tot primere oosiet en bly rustend totdat puberteit begin
Puberteit begin - repliseer primere oosiet dmv
meiose
in sekondere oosiet & poolliggaampies
Follikels ontwikkel agv
FSH
Sekondere oosiet word vrygestel deur
ovulasie
Meiose 2 vind SLEGS plaas as bevrugting plaasvind
Na meiose 2 verdeel sekondere oosiet in 2 dogterselle
4, 2n selle word dus gevorm
Maandelikse siklus
Spermatogenese
Vorming v spermselle
Beheer deur
testosteroon
Proses
2n kiemepiteelselle verdeel dmv
mitose
- vorm spermatogeniums
Spermatogeniums groei & ontwikkel tot Primere spermatosiete
Spermatosiete ondergaan
meiose
onder die invloed v
testosteroon
Meiose 1
Primere spermatosiete - Sekondere spermatosiete (n)
Meiose 2
Sekondere spermatosiete - 4 × n spermatiede
Spermatiedes ontwikkel tot 2n spermselle
Def
Vorming v gamete in geslagsorgane dmv
meiose