Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike voortplanting Kw 1 - Coggle Diagram
LW
Menslike voortplanting
Kw 1
Vroulike voortplantingstelsel
Ovariums
Kliere omring met kiemepiteelweefsel
Tydens oogenese verdeel dit om n eiersel te maak
F(x)
Produseer & stel
eierselle
vry
Produseer
estrogeen & progesteroon
Ovums vorm hier
Fallopiusbuise
Uitgevoer met
gesilieerde epiteel
F(x)
Vervoer ovum & ontwikkelde sigoot na uterus dmv sillia & onwillikeurige spiere
Bevrugting
vind hier plaas
Eerste verdeling v sigoot vind hier plaas
Uterus
Bestaan uit 3 lae
Membraanagtige laag
Spierlaag
Endometrium
Endometrium
Verdik - meer bloedvatryk - sodat
inplanting
v eiersel kan plaasvind
Inplanting
vind hier plaas
Plasenta vorm hieruit
F(x)
Beskerm & voed ingeplante embrio dmv
plasenta & naelstring
Serviks
Deurgang vir baba tydens geboorte
Vagina
Vorm geboortekanaal
Puberteit
Meisies
Ovariums begin
estrogeen & progesteroon
afskei
Hormone berie endometrium voor vir inplanting
Sekondere geslagskenmerke
Borste ontwikkel
Gedragsveranderinge
Menstuasie begin
Seuns
Hipofise skei
LH
af wat
leydig
selle stimuleer om
testosteroon
af te skei
Hipofise skei ook FSH af - help testosteroon om proses vir stimuleer spermatogenese te stimuleer
Sekondere geslagskenmerke
Verhoogde spiermassa
Produsering v spermselle
Verhoogde sweetproduksie