Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike voortplanting Kw 1 - Coggle Diagram
LW
Menslike voortplanting
Kw 1
Spermselle
Strukture
Mitochondrion
Verskaf E vir beweging
Akrosoom
Skei
ensieme
af - breek selmembraan v ovum tydens versmelting
Litiese ensieme
Nukleus
Bevat chromosome
Net kop breek af tydens versmelting
Manlike voortplantingstelsel
Testes
Skei
testosteroon
af
Produseer spermselle - spermatogenese
Spermbuisies uitgevoer met Kiemepiteel selle
Testosteroon
F(x)
Ontwikkel M sekondere geslagskenmerke
Stumileer volwassewording v spermselle
Geproduseer deur
Leydig
selle
Spermatogenium
Bevat glikogeen
Verskaf voedingstowwe aan spermatiede
Epididimis
Versameling spermbuisies
F(x)
Berg spermselle
Vloeistof word vrygestel vir beweging v spermselle
Vas deferens
Vervoer spermselle dmv peristaltiese bewegings
Seminale vesikel
Klier verbind aan vas deferens
Produseer voedingsryke vloeistof,
fruktose
aan spermselle
Prostaatklier
Eksokriene klier
Skei prostaatvloeistof af - beweging v spermselle
Produseer alkaliese vloeistof - neutraliseer pH v vagina
Cowper se klier
Produseer mukus - beweging v spermselle
Maak uretra skoon v uriene
Semen
Versameling seminale vloeistof & spermselle