Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
GRAMMATIKA, image, image, image, image - Coggle Diagram
GRAMMATIKA
WERKWOORDE
Die aksie woord in die sin is die werkwoord. Koppelwerkwoord: In dit praktijk koppelt die onderwerp aan die bepaling of byvoeglike naamwoord.
bv: lyk, blyk, skyn, is, word
VOORSETSELS
N' voorsetsel stel 'n mens se posisie in vergelyking met iets anders.
Bv. teen, oor, teenoor, soos, by.
VOORNAAMWOORDE
Voornaamwoord word gebruikt in die plek van ander naamwoord, soos selfstandige naamwoord, of om ander funksies in die sin te vervul.
Bv: my, sy, haar, hare.
-
-
-
BYWOORDE
Meer werkwoord (die meest huil hartseer) wordt vertel met bywoorde. In the correct volgorde, Plaas bywoorde.
BV. vinnig, besonder, styf
VOEGWOORDE
Voegwoorde word gebruik om twee of meer sinne bymekaar te maak.
Bv: want, maar
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE
Die selfstandige naamwoord is beskryf met n' byvoeglike naamwoord. Die voeglike naamwoord het trappe van intensieve vormen en vergelyking.
eg. goed - goeie
lag - lae
oud - ou
TUSSENWERPSELS
Dui 'n spesifieke gevoel aan, soos hartseer, blydskap of geluk, en daar is altyd 'n uitroepteken na 'n tussenwerpsel. Eina, dit is baie koud.
Bv. Agh! Komaan!
-
-
-
-