Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme Tydsones Kw 1 - Coggle Diagram
Toerisme Tydsones Kw 1
Definisies
Tydsone
n Streek wat dieelfde tyd deel. Die wereld verdeel in 24 tydsones
Greenwich Meridiaan (prime meridian)
0 Lengtelyn waarvan wereldtyd bepaal word
Universiele tydkoordinate (UTC)
Tydstandaard waarvolgen wereld horlosie tyd beheer
Internasionale datumlyn (IDL)
Denkbeeldige lyn waardeur Oostelike & Westelike tydsones me 1 dag van mekaar geskei word
Ewenaar
0 Breedtelyn
Verdeel aarde in Noordelike en Suidelike halfrond
Breedtegraad/Breedtelyn
Lyne wat horisontaal om aarde gaan
Strek v 0 tot 90
Van Ewenaar na Noord- & Suidpool
Lengtegraad/Lengtelyn
Lyne wat vertikaal oor aarde loop
Meridiane
Strek v 0 tot 180
Plaaslike tyd
Gebruik v UTC om tyd in lande te bereken
Standaard tyd
Tyd wat land gebruik vir gerieflikheidsonthalwe
Die 24 uur horlosie
Elke dag het 24 ure (middernag tot middernag)
Seisoene
Meeste plekke het 4 seisoene
Tydsgebonde (Maandea v jaar)
Dagligbesparing (DBT)
Stel horlosie 1 uur voor plaaslike/standaardtyd
Somer
v party lande
Invloed v tydsones & DBT op reisbeplanning
Oorsteek v tydsones
Vlugvoosheid (jetlag)
Besigheidsure moet aangepas word
Redes vir DBT
Verminder energie gebruik
Veroorsaak meer produktiwiteit
Langer vrye tyd
Verminder hoeveelheid padongelukke