Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme Reisdokumente Kw 1 - Coggle Diagram
Toerisme Reisdokumente Kw 1
Geldige paspoort
Internasionale erkende reisdokument
Sertifiseer nasionaliteit & ID v persoon
Verskillende paspoorte
32 BI
Toeriste reisegers
48 BI (Maxi-paspoort)
Gereelde reisegers
Amptelike paspoort
Amptelike sake internasionaal reis
Diplomatiese
Staatsake
Tydelike paspoort
Paspoort vereistes
30 dae na vertrekdatum geldig wees
Tenminste 2 oop bladsye vir toegangstempels
Suid-Afrikaanse paspoort
Geldig vir 10 jaar
Vereise vir alle internasionale reise
Hoe om n paspoort te bekom
ID nommer
2 paspoort fotos
Vingerafdrukke
Fooi betaalbaar
Foltooide paspoort aansoekvorm
Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif v ID
Persoonlike aansoeke
Visum
Reisdokumet wat toestemming gee om na plek te reis of tydperk in vreemde land te bly
Soorte
Besoekers visum
Deurgangsvisum
Diplomatirkevisum
Hoflikheids visum
Amptelike visum
Geldig vir 3 maande
Verkry deur
Land waarheen jy reis se ambesade of konselaat (beampte)
Addisionele inligting
Buitelander moet geldige visum he
Besoeker gekeur voor reis
Waarborg steeds nie toegang
Immigrasiebeamptes mag toegang weier sonder geldige visum
Immigrasiebeheer mag visum vervang met permit
Schengen Visum
1 Visa om al die 13 Europese lande te besoek
Transit visum
Gebruik vir reise
deur
n land te reis
Gesondheidsertifikaat
Onderteken deur gesondheidsoutoriteit
Bevestiging v entstof benodig
Geeelkoors sertifikaat
Internasionale toeriste vereistes
Geldige paspoort
Geldige visum
Voldoende fondse vir verblyf
Retoer of opvolgkaartjies
Gesondheids sertifikaat indien nodig
IDP (Internasionale drywerspermit)
Toelating om in land te ry
Slegs geldig met oorspronklike rybewys
Vervang nie bestuurderslisensie nie
Faktore rekend IDP
Sommige lande erken nie buitelandse bestuurderslisensie nie
Verskei tale geskryf
Motorverhuuringsmaatskappye kan IDP veries vir versekeringsdoeleindes
Geen IDP indien bestuurderslisensie verval
Bekoming v IDP
Deur AA (Automobile Assosiation)
Indien jy in ander land wil bestuur