Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Voortplanting by vertebrates kw 1 - Coggle Diagram
LW Voortplanting by vertebrates kw 1
Voortplanting
Def
Biologiese proses waartydens n lewendige organisme nakomelinge voortplant.
Gedurende die proses word gene oorgedra vir oorlewing en evolusie v bepaalde spesie
Voortplantingstrategiee
Uitwendige & inwendige bevrugting
Ovipari, Vivipari, Ovivipari
Amniotiese eier
Prekorsiale & Altrisiele ontwikkeling
Ouersorg
Bevrugting
Def
Versmelting v manlike n gameet (spermsel) met vroulike n gameet (eiersel) om n 2n
sigoot
te vorm
Uitwendige bevrugting
Buite wyfie se ligg
Visse & amfibiee
Moontlikheid vir bevrugting word verhoog deur hofmakery & paringsgedrag
Soms word
feromone
vrygestel - lok mannetjies
Sigoot lewe op dooier
Voordele
Gamete in water vrygestel - verhoed uitdroging
Groot hoeveelhede gamete geproduseer - verhoog kans v bevrugting
Eierselle skei stof af wat spermselle
Chemotaksies
(Beweging v organisme in reaksie op chemiese stowwe) aantrek
Nadele
Sperms & ovums ontmoet mekaar nie weens omgewingstoestande bv waterstrome
Voorsplanting MOET plaasvind in
water
Inwendige bevrugting
Binne wyfie
Insekte, werweldes
Spermselle beweeg in vloeistof direk in wyfie se liggaam in
Diere met inwendige bevrugting besit kopulasie (bv penis) waarmee spermselle dierek in wyfie se liggaan geplaas word
Voordele
Ontwikkeling v ebrio beskerm teen predatore en droe omstandighede
Verseker spermselle kom in kontak met ovum
Groter kans vir suksesvolle bevrugting
Nadele
Minder gamete geproduseer
Vroulike & manlike organisme moet in aanraking kom met mekaar
Minder nakomelinge word geproduseer
Embrioniese ontwikkeling
Oviparie
Eiers broei buite liggaam uit
Embrio ontwikkel binne eier, buite wyfie se liggaam
Soorte diere waar dit plaasvind
Akwaties
Visse & amfibiee
Bevrugting in
water
Baie gamete geproduseer, baie E gebruik
Min dooier, min E benodig
Terrestriele
Reptiele, voels & primatiewe soogdiere (eendbeldier)
Inwendige bevrugting
Emdrio beskerm deur dop
Baie dooier
min E
Viviparie
Kleintjies lewendig gebore
Inwendige bevrugting
Embrio/fetus direk aan moeder verbind dmv
plasenta
Min vroulike gamete geproduseer - min E
Ouersorg - baie E
Oviviparie
Eiers broei in liggaam uit
Inwendige bevrugting
Embrio omring deur
vloeistofagtige dop
Embrio kry voedsel v dooier
Geen fisiese verbinding tussen moeder en ontwikkelende embrio
Embrio ontwikkel in liggaam, gele - volledig ontwikkel
Min E - min eierselle geproduseer