Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Taalteorieë, Ysberg Teorie, Maslow se Motiverings teorie, Kos, water,…
Taalteorieë
Drumpelvlak teorie
-
-
-
-
Hoe laer die taalvaardigheid van die kind, hoe meer nodig is dit dat leertake strategieë gebruik word
3 vlakke: Eerste drumpelvlak, Tweede drumpelvlak. Gebalanseerde tweetaliges
Konstruktivisme teorie
-
Leerders sal dus hulle eie siening en ervaaring asook ander se opinies gebruik om nuwe kennis te verstaan en gebruik.
Piaget het nie saam gestem met die idee dat leer net die opname van voorafbestaande kennis behels nie.
Dinamiese proses wat bestaan uit verskeie fases van werklikheidsaanpassing waar studente aktief kennis bou deur hul eie hipotese te skep van die wêreld.
twee vlakke:
- 'n beskrywing van die meganika agter kognetiewe ontwikkeling.
- 'n uiteensetting van die vier priemere fases van kognotiewe ontwikkeling waardeur kinders gaan.
-
Met konstruktivistiese leer, skep die leerder hul eie kennis deur aktiwe betrokkenheid met die materiaal wat gebruik word.
-
-
-
Liggaams beskerming, ekonomiese veiligheid.
-
-
-