Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
woord soorte - Coggle Diagram
woord soorte
selfstandige naam woorde
Beskryf die snw
byvoeglike naam woorde
Posisie teenoor snw
predikatiewe
voor die selfstandige naamwoord wat dit beskryf
attributiewe
staan agter die die selfstandige naamwoord wat dit beskryf
Verskillende Tipes
Trappe van Vergelyking
Intensiewe Vorme
Verboe Vorme
hoofletters
verskilelinde tiepes
Soortnaam
Jy kan jou 5 sintuie met dit gebruik soos tafel
Eienaam
Begin altyd met n hoofletter soos Johannesburg
Versamelname
'n Groep diere soos swerm bye
Massaname
Dit kan nie getel word nie soos water
Abstrakte Selfstandige naamwoorde
Gevoelens en emosies
voornaam woorde
verskillende tiepes
persoonlik
in die plek van iemand se naam
bisitlik
in die plek van iemand se naam + se
vraend
aan begin van
Meervoude en Verklyning
werkwoorde
bywoorde
tyd plek wyse moet bywoord van bysit
doen woord
verskilende tiepes
selfstandige naamwoord
iets wat gedoen word
koppelwerkwoord
waneer is die enigste werkwoord in n sin is
hulpwerkwoord
dei die ttd aan die sin
lidwoorde
Bepaalde
die
Onbepaalde
'n
tel woorde
hooftelwoorde
een twee drie
rangtelwoorde
eerste tweede derde
voorsetsel
Dui die posiesie aan
Langs die tafel , bo die tafel
voegwoorde
voeg meer as een sin bymekaar
Want
Maar