Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Inleiding tot Assessering deel2 - Coggle Diagram
Inleiding tot Assessering deel2
Kurrikulum wat
Onderrig hoe
Beplande en onbeplande ervarings wat onderwysers vir leerders moet bied ten einde die leeruitkomste te kan bereik
Stel leeruitkomste vir die leerders WAT leerders moet ken, doen en waardeur as resultaat van leer
Leer bring permanente verandering in kennis en vaardighede deurmiddle van beplande of insidentele ervarings, gebeure, aktiwiteite of intervensies
Assessering aard van prestasie
Bepaal die aard en die vlak van die leerder se leer. Kyk na sterk en swak areas van leerders
Deurloopende proses waardeur tegnieke en instrumente gebruik word om die inligting raakende 'n leerder se leer te versamel en terugvoerte gee
Neem besluite op grond van assessering oor vorige ervaring,huidige behoeftes en toekomstige leeratktiwiteite
Onderwysers moet effektiewe kommunikeerders rakende assessering wees
Relevante akkurate kommunikasie
Leerders moet nie in duister gehou word nie
kommunikeer met leerders
Kmmunikeer met belanghebbendes
Proffesionele bevoegtheid van 'n onderwyser
Moet bestaande kurrikulum in toeganklike en bereikbare tegnieke en instrumente ontwerp volgens unieke behoeftes
Moet effektiewe ontwerpers van assessering wees
Ontwerp betroubare assessering
Duidelike aandag aan bemeestering van leerders se kennis en vaardigheid
Rolspeelers betrokke by Assessering
Hoofde
ouers
onderwysers in voorige en volgende grade
DBO
Leerders