Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Aardbol & Kompasrigtings - Coggle Diagram
Aardbol & Kompasrigtings
KOMPAS
'n instrument wat gebruik word om rigting aan te wys
EWENAAR
'n denkbeedldige lyn wat die aarde in noord en suid verdeel
VASTELAND
groot landmassa op aarde
7 vastelande
ASIE
NOORD AMERIKA
SUID AMERIKA
AFRIKA
AUSTRALASIE
ANTARTIKA
EUROPA
GRENS
'n lyn wat twee lande of gebiede verdeel
KUSLYN
waar die land en see bymekaarkom
HOOFSTAD
die belangrikste stad in 'n land of streek
SA
Pretoria
Kaapstad
Bloemfontein