Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vertrekpunt van Assessering 2 - Coggle Diagram
Vertrekpunt van Assessering 2
Algemene riglyne van Assesseringskriteria
Elke leer intensie sal een of meer assesseringskriteruim omvat waar in beskryf word wat 'n leerder moet ken of doen om te toon dat intensie bereik is
Leiding oor beantwoording van vra of uitleg van aanbieding
Spesefiek gerig opleer intensie
Hoe meer ervare leerders is hoe minder maak hul staat op bykommende riglyne
Assesering verskaf klaar voordele vir assessering Kan Bykomende riglyne gee om leerders te ondersteun
Formele Assessering
Rekordhouding
vorm deel van assesserings program
Punte moet formeel aangeteken word
Wanneer onderwerp afgehandel is, deel van formatiewe formele assesseringstake
informele assessering
Daagliks en deurloopend
Punte hoef nie formeel aangeteken te word nie maar word wel aanbeveel
Rekordhouding word aanbeveel
Punte word nie formeel aangeteke nie maar word wel aanbeveel
Vorm nie deel van ass program nie maar word wel aanbeveel
Waarneemings,Vraagstelling, Klasbespreekings
Normgerig
leerders word vergelyk met mekaar
summatief
Inhoud en produk evaluering
Gestandaardiseerde evaluering
Word konteks van leerder word nie in ag geneem nie
Kriteriagerig
Assessering neem ook unieke behoeftes van leerders in ag
konteks van leerder word in ag geneem
Formatief en diagnosties
Kriteria word vooraf aan leerders gegee
Prestasie en proses evaluering
Assessering
Leerdergesentreerd
Tydens onderrig
konstruktivisties
Kriteria gebaseerd
INsameling van data om prestasie en vordering te meet
Evaluering
Onderwysergesentreerd
Behavioristies
Na afloop van onderrig
normgebaseerd
Prestasie word beoordeel aan die hand van standaarde en bevat oordeel