Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Proteiensintese & Meiose LW Kw1 - Coggle Diagram
Proteiensintese & Meiose
LW Kw1
Meiose
Def
Reduksiedeling waar chromosoomgetalle in dogterselle halveer van diploid na haploid
Vind plaas tydens vorming v
gamete
Vroulik
Ovum
Oogenesis
Manlik
Testis
Spermatogenesis
Meiose 1
Chromosoomgetalle halveer & genetiese materiaal uitgeruil
Profasie 1
Homoloe chromosome
Oorkruising
Chiasma
Sentrosoom verdeel, vorm 2 sentriole
Sentriole beweeg na pole, vorm spoeldrade
Metafase 1
Homoloe chromosome rangskik op ewenaar
Spoeldrade heg aan sentromere
Sel word n
Anafase 1
Spoeldrade trek homoloe chromosome na teenoorgestelde pole
Telofase 1
2 nie-identiese dogterchromosome versamel by pole
Spoeldrade verdwyn
Kernmembraan & kernliggaaampie vorm
Sitokinese is voltooi
Meiose 2
Susterchromatiedes skei v mekaar
Profase 2
Chromosoom bestaan uit 2 rekombinante cromatiede geheg deur sentromeer
Geen oorkruising
Geen homoloe chromosome
Metafase 2
Chromosome rangskik op ewenaar
Spoeldrade heg aan sentromere
Anafase 2
Sentromere verdeel
2 Susterchromosome skei v mekaar en beweeg na teenoorgestelde pole
Kariokinese voltooi
Sitokinese begin
Telofase 2
Dogterchromosome versamel by pole
Spoeldrade verdwyn
Kernmembraan & nukleus vorm
Sitokinese voltooi
Terme
Chromosome
Outosome
Gonosome
Geslagselle
Struktuur wat uit DNA en proteiene in nukleus v selle bestaan. Dra genetiese eienskappe oor in vorm v
GENE
Gene
Spesifieke gedeelte v d chromosoom wat kodeer vir n bepaalde eienskap
Selle
Geslagselle
n
Somatiese selle
2n
Deur mitose gevorm
Kariotiepe
Voorstelling v rangskikking v chromosome in nukleus
Nie-disjunksie
DIe vorming v abnormale aantal chromosome
bv
Downsindroom
Kleinfeltersindroom
Turnersindroom
Vind plaas tydens Anafase 1 & 2
Proteiensintese
Def
Proses waardeur proteiene gevorm word
Vind plaas
buite nukleus in ribosome
Fases
Translasie
Aminosure in spesifieke volgorde geplaas volgens die kodons v die b-RNA om spesifieke proteien te vorm
Transkripsie
Proses waar b-RNA die kodon vir d protein na ribosoom oordra
Proteiene
Polimeer wat uit monnomere bestaan, gebind deur peptiedbindings
Rol v DNA in proteiensintese
Verskaf genetiese Kode
Verskaf basisdrietal
Transkripsie
Dubbele DNA heliks draai af
String rits los dmv ensieme breek swak waterstofbande
Vrydrywende RNA-nukleotiedes heg aan DNA-templaat en b-RNA vorm
b-RNA is komplimenter vir DNA
b-RNA dra kodon v bepaalde proteien wat gaan vorm
b-RNA beweeg deur nukleusporiee tot sitoplasma & heg aan ribosome
Translasie
b-RNA heg aan ribosoom
o-RNA met antikodons heg aan kodons v b-RNA
o-RNA versamel regte amunosure
Aminosure heg aan mekaar, dmv peptiedbindings
Bepaalde proteiene vorm
Proteiensintese is voltooi