Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
DNA - Kode v d lewe LW Kw 1 - Coggle Diagram
DNA - Kode v d lewe LW Kw 1
Geskiedenis v DNA
Rosalind Franklin ontdek eerste x-strale v DNA/RNA --
DNA-diffraksie
James Watson & Francis Crieck "steel" Roasland se werk, ontwerp
3D model v DNA
DNA - profiele
Def
Unieke strepieskode wat gevorm word deur DNA fragmente v induvidue
Gebruike v DNA-profiele
Forensiese ondersoek vir misdade
ID dooie liggame
Vaderskaptoetse
Orgaanoorplantings
ID metodes
Onbetroubaarheid
Menslike foute
Duursaam
Klein gedeelte wat studeer word
RNA (Urasiel)
b-RNA
Boodskapper
Dra genetiese kode v DNA na
ribosome
Kodons
o-RNA
Oordrag
Vervoer amunosure volgens antikodons na ribosome vir proteiensintese
Antikodons
r-RNA
Ribosomale
Beheer proteiensintese
DNA & RNA
Ooreenkomste
Fosfaat & suikermolekule
Rol in proteinsintese
Beide bevat stikstofbasisse A, G, C
Verskille
DNA
Dubbel heliks
Deoksiribose suiker
Kom voor in nukleus, mitochondrion, chloroplast
RNA
Enkel string
Ribose suiker
Kom voor in nukleus, ribosoom, sitoplasme
Homoloe chromosome
Deel sentromeer
Vorm & grootte =
Genetiese inligting =
Lokus =
Plek waar gene voorkom
Oorkruising
By
chiasma
Ruil genetiese eienskappe uit - skep variasie
DNA Replisering
Tydens
Mitose & interfasie
Stappe
Dubbele heliks DNA-molekule
draai af
Swak
H-bindings breek
en vorm 2 identiese kopiee
Vrydrywende nukleotiedes
heg aan komplimentere DNA-string,
2 identiese dubbele DNA-stringe vorm
DNA stringe draai weer op
DNA-string dien as templaat
Ensieme beheer hegting v stikstofbasisse
Noodsaaklikhede tydens replisering
Moedersel verdeel in 2
identiese dogterselle
Oordrag v genetiese eienskappe
Dieselfde aantal chromosome in dogter en moederselle voorkom
Foute
Geenmutasies
Verandering in volgorde v stikstofbasisse
Vind plaas by
Translasie
Transkripsie
DNA-relisering
Tourette syndroom
reserwe geen oorgedra
21 chromosome
DNA (Timien)
Bestaan uit
Polinukleotied
Ketting v verskillende nukleotiedes(monomeere)
Bestaan uit:
Deoksiribose suiker
Fosfaat
Stikstofbasis
Bindings tussen stikstofbasisse
2 dubbele waterstofbande
Adenien
Timien
3 dubbele waterstofbande
Guanien
Sitosien
Ander bindings vorm
mutasies
F(x)
Reguleer funksies v gene
Dra oorerflike genetiese eienskappe
Kontroleer f(x) v sellle
Rol
Koderend (gene)
Genetiese kode v proteiensintese
Repliseer vir oordrag na generasies (oogkleur)
Bepaal DNA bloedgroep
Nie-Koderend
Reguleer uitdrukking v gene
Beskerm gene tee
mutasies
& beheer kopieering tydens
transkripsie
DNA en RNA