Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Onderrig Metodes - Coggle Diagram
Onderrig Metodes
Mobiele Leer
Definiesie - Is die gebruik van mobiele toestelle. Die toestelle word gebruik vir onderrig en leer. Die toestelle word gebruik om leerervarings te fasiliteer.
-
-
Gemengde Leer
-
Definisie - Dit is 'n onderrig metode wat die gebruik van beide tradisionele klaskamer onderrig en aanlyn leendienste integreer. Hierdie metode bied 'n ryk omvattende leerervaring.
-
Omgekeerde klaskamer
Definisie - Die tradisionele rolle van huiswerk en klaskameraktiwiteite ruil om. Die leerders leer buite die klaskamer vooor dat hulle in die klaskamer iets leer bv hulle gaan kyk na videos en na die maak hulle gebruik van klaskamer aktiwiteite soos om aktiwiteite te doen.
-
-
-