Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Inleiding tot assessering - Coggle Diagram
Inleiding tot assessering
Wanneer gebeur watter tiepe assessering in
die klaskamer
Word gebruik om algemene lesdoelwitte op te stel
Sodat onderwysers weet waar om met die onderrig
te begin
Bassislyn assessering (voor onderrig) Leerders se
vooraf kennis, vaardigheid en waardes te bepaalBassislyn
Assessering van leer
Summatief
Vind plaas nadat onderrig plaasgevind het
Na afloop van 'n tydperk
Geen ondersteuning is dan meer beskikbaar nie
Selle as in grondslag fase maar kan in vorm van eksamens voorkom
Waarom moet daar geassesseer word?
Motiveering verhoog
Moer integrale deel wees van onderrigprosses
Voorsien onderwysers met nodige hulpmiddles vir self regulering
Plaas klem op versntwoordelikheid
Doel van assessering
Inligting om vas te stel of lesdoelwitte en uitkomste behaal is
Aanduideing van leerder prestasie deur voldoende bewyse
Betekenisvole bydra kan verhoog
Effektiewe assessering kan verhoog
wat is assessering
Deurloopende beplande proses van versameling, analiseering en interpretasie van inligting en einde die onderwyser, oers en ander te ondersteun rakende besluite oor die vordering van leerders
Assessering vir leer
Formatief
formele en informele assessering om vordering te monitor
Kennis, vaardighede en houdings word bevorder
Ondersteuning en terugvoer vind gedurende die onderrigprosses plaas wat uiteindelik leer verhoog
Assessering as leer
Lewenslange leer. Leerders leer deur om slef te reflekteer en verantwoordelikheid vir leer te neem
Metakognitiewe leer vind plaas. leerders stel hul eie doelwitte vir hulself en beoordeel hulself daardeur
Formatief
Formatiewe terugvoer is belangrik vir die ondersteuning en verbetering van leer. Deurloopende assessering en gereelde bemoeienis met terugvoer moet plaasvind