Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme Wereldgebeure KW 1 - Coggle Diagram
Toerisme Wereldgebeure KW 1
Wereldgebeure
Def
Gebeurtenis waaraan verskillende lande deelneem of wat baie lande raak & wereldwye belangstellings ontlok
Internasionale sportgebeure
FIFA - Wereldbekersokker
Tour de France
Comrades-Marathon
Olimpiese spele
Wimbeldon
Sleutelwoorde
Afgevaardigdes
Toeskouers
Deelnemers
Ander Wereldgebeure
G8- Beraad
Bespreek bestuur v makro- ekonomie, terrorisme, internasionale handel
Besigheidsmense, regeringsbeamptenre vergader by die gebeurtenisse
COP 17 CMP7
Bespreek klimaatsverandering
Indaba
Handelsbyeenkoms
Rio-Aardeberaad
"The United Nasions Conference on Environment and Developement
Streef na groener ekonomie
Alternatiewe energiebronne
Openbare vervoerstelsels
Toenemende watertekort
Cannes Lion Internasional Festival of Creativity
Advertensieveldtog
UItwerkings v wereldgebeure
Positief
Verbetering v infrastruktuur
Werkskepping
Blootstelling aan nuwe kulture Plaaslik/Buitelands
Besteding aan beskerming aan toerisme-attraksies
Gevoel v N of P trots
Invloed v internasionale besoekers
Internasionale betrekking met ander lande
Negatief
Besoedeling
Toenemende misdaad
Prysstyging
Disintegrasie v kulture
Blouvlagstrande
Def
Strande wat elke jaar GEEN besoedeling het nie
Voordele
Bevorder internasionale toerisme
Moedig buite seisonale reise aan
Voorbeelde in SA
WK
Camps bay
Muizenberg
OK
Kellys
KZN
Ramsgate
Kriteria waaraan blouvlagstrand moet voldoen
Swemwater goeie kwaliteit
Strand skoongehou
Voldoende toeilette & wasbakke beskikbaar
Reddingstoeristing & noodhulppos
Sertifikaat uitgereik deur
FEE (Foundation of Environmental Education)
Uitwerking v wereldgebeurtenis op ekonomie v gasheerland
Verbeter toeristefasiliteite
Verbeter infrastruktuur
Verhoog wereldstatus & sigbaarheid (versprei deur media)
Toename in internasionale besigheid
Toename in bewustheid & belangstelling v besighede wat land wil investeer
Verhoog BBP
BBP
Die totale waarde v goedere & dienste wat gedurende n jaar in n land geproduseer of gelewer word