Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 26 - Coggle Diagram
Zombiefliek
Hoofstuk 26
Die tyd het vinnig verby gegaan. Dit is nou somer.
Hoender sit by Drikus se graf en gesels met hom.
Hoender kry ekstra wiskundeklasse by die universiteit.
Daardie somme wat hy gedoen het in die detensieklas, was meneer Fransman se universiteitsvraestelle. (exam papers)
Daar is net twee skoolkinders in die klas.
Oom Hendrik het by Marinda begin kuier. Hoender het gesien hoe hy haar soen.
Die dag by die zombiefliek het hulle begin gesels.
Hoender en Chris werk saam aan 'n Afrikaanse taak
Hulle stry nog oor watter skrywer om te kies.
Drikus het by Marinda gehoor dat Hoender se ma 'n aktrise was.
Marinda het dit by mevrou Moosa gehoor.
Hoender se ma werk nou by 'n radiostasie - sy gaan 'n geselsprogram aanbied.
Drikus het skielik sieker geword en toe vir 3 weke in die hospitaal gebly voor hy dood is.
Een aand het Hoender die fliek "Die einde van die wêreld" in sy hospitaalkamer gewys.
Al die ander kanker pasiënte en dokters en verpleegsters het saam gekyk.
Drikus was baie trots op sy fliek.
Hoender dink 0 is soos die dood.
Dit is nie die einde nie. Dit is die middel tussen lewe en ewige lewe (eternal life)
0 is tussen die positiewe en negatiewe getalle.
Hoender loop verby 14 grafstene, draai links en dan verby nog 11 grafstene
Hy gaan praat met sy pa by sy graf.
Hy het eiergeld gespaar om 10 rekenaars te koop.
Die vragmotor wat voor sy pa ingery het, het rekenaars op gehad om vir hierdie skool te vat.
Hoender het hulle rekenaars vir hulle terug gegee.