Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
PLANEET AARDE - Coggle Diagram
PLANEET AARDE
KENMERK
'n interessante of opmerklike deel van iets
SFEER
'n ronde vorm, soos 'n bal
OPPERVLAK
die buitekant of die boonste laag van iets
AARDE SE WATEROPPERVLAK
groot areas water wat die aarde se rotsagtige oppervlak bedek
GROND
sand wat met dooi of verrotte materiaal gemeng is
OSEANE
die grootste dele van die aarde se soutwateroppervlakke
SEE
kleiner soutwateroppervlakke
VASTELAND
een van die sewe groot dele van die aarde se landoppervlak
EILAND
'n stuk land wat kleiner is as 'n vasteland en wat deur die see omring is
ATMOSFEER
die laag lug rondom die aarde