Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
SKRYF EN LEES - Coggle Diagram
SKRYF EN LEES
Die stelsel van foneme-grafeem-korrespondensies kan aangeleer en veralgemeen word na nuwe woorde, dis hou ons less.
Klanke is 'n stelsel van korrespondensies, patrone en konvensies waardeur spraak in druk voorgestel word.
-
ortografieletters, letterkombinasies en hul toegelate rye in die skryfstelsel
-
-
-
Roetine.
-
Alledaagse nuus, bv. hoe lyk die weer, hoe voel die leerders vandag…
-
-
-
-
-
die leerder se kognitiewe volwassenheid waar metalinguistiese bewustheid die leerder in staat stel om taal as 'n entiteit te sien
-
-
Skryf is 'n komplekse proses:
vereis die integrasie van 'n aantal vaardighede en ontwikkel in 'n reeks geïdentifiseerde stadiums. Vaardighede wat aan jong kinders geleer moet word gedurende die ontwikkeling van skryf, sluit in: potloodgreep, lettervorming, letterklankkorrespondensies en konvensies van drukwerk.