Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme 15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede - Coggle Diagram
Toerisme
15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede
Angola
Kissama Nasionale park
Redes vir attraksie
Enigste funksionerende park
Indrukwekkende strook met, strandmere, riviere, mere
Verskeidenheid voëlspesies
Groot 5 uitgewis -
oorlog
Akt + Inligting
Marienelewe & voëlkyk
Wildbesigting
Gesluit tydens reënseisoen
Hoofstad
Luanda
Botswana
Okovango Delta
Redes vir attraksie
Grootste binnelandse
delta
Groot verskeidenhed voëls & diere
"Juweel van die Kalahari"
Okovangorivier
Akt + inligting
Voëlkyk, wildbesigting
Safaris, bootreise + helikopter vlugte
Watersafari in Mokoro met kano
Tsolido Heuwels (HWS)
Redes vir attraksie
Baie rotskunste
Historiese terrein v San (100,000 jr)
Akt + inligting
Organiseerde toere- museums, rotskuns
Aanbiddingsplek v voorvadergeeste v San
"Louvre van die Woestyn"
WERELDERVENIS TERREIN
Hoofstad
Gaborone
Chobe Nasionale Park
Redes vir attraksie
Chobe rivier vloei deur park
Walle bekend vir Buffels & Olifante
Akt + inligting
Wildbesigting
Voelkykery
Hotelle + lodges
Demokratiese Republiek van die Kongo
Virunga Nasionale Park (WHS)
Redes vir attraksie
1ste Nasionale park op Afrika kontinent
GROOTSTE biodiversiteit van parke in Afrika
Wereld erfenisterrein -
berg gorillas
Akt + inligting
Landskappe - berge, aktiewe vulkane, moerasse
Voëlkyk
Meeste
seekoeie
in Afrika
Wildbesigting
Staproetes
1979 - WERELDERFENIS TERREIN
Hoofstad
Kinshasa
Kahuzi-Biega Nasionale Park
Redes vir attraksie
Naby Kivu-meer & Rwanda
Vernoem na volkane
Berg Kahuzi
Berg Biega
Sjimpansees & gorillas
Beskerm Gorillas teen stropery & oorlog
Akt + inligting
Digte menslike bevolking - skaarse natuurlike hulpbronne
Wildbesigting
Staproetes
Kulturele akt
1980 - WERELDERFENIS TERREIN
Salonga Nasionale Park
Redes vir attraksie
Wereld se 2de grootste reenwoud
Afrika se grootste reenwoud
Langs Kongo rivier
Slegs per boot reis na park
Gestig om Bonobo, Bosolifante & Afrika-krokodil te beskerm
Akt + inligting
Voelkykery
Tradisionele kultuur v
Iyalima-gemeenskap
beleef
1999 - WERELDERFENIS TERREIN
Losotho
Die Sani-pas
Redes vir attraksie
Bergroetes
Skouspelagtige uitsig
"Poort na die Dak van Afrika"
Loop deur Drakensberge
Akt + inligting
Avontuurtoeriste- bergklim, bergfietsry, sneeuski, staptogte
Valskerspring
Slegs 4x4 motors
Fotografie
Voëlkyk
Katse-dam & Hoogland waterskema projek
Redes vir attraksie
Lesotho-Hoogland-waterprojek: Afrika se GROOTSTE wateroordragskema
Katse-Dam, 2de grootste dam in Afrika
Akt + inligting
Toere v damme
Watersport
Visvang
Besoek v botaniese tuine
Regeringsprojekte
Voorsiening v water
Elektrisiteit opwek
Hoofstad
Maseru
Malutiberge (Drakens berge)
Redes vir attraksie
Vorm grens tussen SA & Lesotho
Hoogste punt -
Thaba Ntlenyana
Oranje- & Tugelariviere oorsprong
Akt + inligting
Perdry
Bergklim
Staproetes
Bergfietsry
Sneeuski
Valskermval
Basothoponieritte
Belangrikste vervoer
Gewildste roete
Molimo Nthuse - God help my deurkom
Madagaskar
(Rooi eiland)
Koninklike Heuwels v
Ambohimanga
(WHS)
Redes vir attraksie
Bestaan uit
Koningklike begrafplaas
Heilige plekke
Koningklike stad
Plek v aanbidding - pelgrims
Beste bewaarde monument v prekoloniale koningkryk v Madagaskar
Akt + inligting
Toeriste van kultuur & geskiedenis
Besoeking v oorblyfsels v geboue
Pelgrimstogte - Ervaring v geestelike elemente
Hoofstad
Antananarivo
Tsingy de Bemaraha Strict Natuurreservaat
Redes vir attraksie
Unieke geografiese & rotsformasies
Unieke diere & voellewe
1990 - WERELDERFENIS TERREIN
Akt + inligting
Besigtingsroetes
Wildbesigtiging