Toerisme Streekstoerisme

Def

Verwysing na toerisme in spesifieke gebied of streek

In SA SAOG-Lande

SAOG

Suid Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap

Hoofkantoor

Gabarone, Botswana

Werkstale

Eng, Frans, Portugees

Rol v d 15 Lidlande

Werk saam om ontwikkeling en ekonimie te verbeter

Verlig armoede

Verhoog kwaliteit & standaard lewensgehalte

15 Lidlande

Madagaskar

Namibie

Botswana

Seychelles

DRK (Demokratiese Republiek v d Kongo)

Malawi

Mauritius

Tanzanie

Lesotho

Mozambiek

South Afrika

Swaziland

Angola

Zimbabwe

Zambie

In 2009 was Madagaskar tydelik geskors agv grondwetlike veranderinge in die regering

Poort

Ingang/uitgangspunt van n land

JHB

"switchboard" dorp na Suidelike Afrika

Pad

Reis

Lug

Vliegtuig

Water

Toer skip

Voordele v streekstoerisme vir SAOG lidlande

Verhoog toeriste volume

Verhoog beleggings

Verhoog uitvoer v goedere

Verdubbelingseffek

Verlig armoede

Skep nuwe infrastrukture

Verbeter lewensgehalte deur natuurlike & kulturele hulpbronne te gebruik

Gebruik sterk handelsmerk - advertering

Toeristevisum (UNIVISA)

Enkele visa

Positiewe impakte

Werkskepping

Bring inkomste vir toerisme bedryf

Toeris kan deur alle lidlande reis

Vergemaklik reise

Verbeter vloei v besoekers

RETOSA

Streeks Tourisme Organisasie van Suid Afrika

Wat is dit?

Liggaam v d SAOG verantwoordelik vir die bevordering & bemarking v toerisme in n streek

Hoofkantoor

Midrand JHB

Doel

Verseker dat toerisme bedryf die ekonomie dryf vir SAOG

Verhoog inkomende toerisme

Skep beleggings bewustheid in streek