Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme 15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede - Coggle Diagram
Toerisme
15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede
Namibië
Visrivier Canyon
Redes vir attraksie
2de GROOTSTE ravyn in wereld
Grootste in Afrika
Fantastiese uitsigte & fotografiese geleenthede
Vorm deel v d oorgrenspark
Een v mees besoekte terreine
Bekendste uitkykpunt by
Hobas in Ai-Ais-gebied
(Deel v Ai-Ais/Richersveld oorgrenspark)
Akt + inligting
Gewild onder stappers & fotograwe
4-dag staproete, fikse stappers & slegs wintermaande
Publieke uitkykpunte
Wildbesigting
Kulturele besoeke
Warmwaterbronne
Revier droog behalwe in reënseisoene
Hoofstad
Windhoek
Etosha Nasionale Park
Redes vir attraksie
1ste Geproklameerde bawaringsgebied in Namibië
Bekend vir
silwerkleurige sand
Grootste park in Namibië
Belangrikste toeriste attraksie
Groot 5
Akt + inligting
Voëlbesigting - flaminke, pelikane
Wildbesigting
Tuiste v
Swartrenoster
Etosha beteken
"Plek van water"
3 Ruskampe met verblyf
Namib Woestyn
Redes vir attraksie
Een v oudste woestyne in wereld
Langs kuslyne kom reptiele & insekte voor
Bekendste plant
Welwitschia
Akt + inligting
Sandduine by Sossusvlei
Duinritte + klim
Staptogte
Vierwielmotorfietsry
Swakop- & Kuisep Canyons
Die Seekus v d Dood
Redes vir attraksie
Strek v Ugabrivier tot Kunenerivier
Min vars water
Akt + inligting
Wildbesigting
Woestynolifante
Swartrenosters
Bruin Hienas
Kameelperde
Fotografiese uitsig
Mosambiek
Hoofstad
Maputo
Njassa meer
Redes vir attraksie
Meer gedeel deur Mosambiek & Malawi, Malawi besit meerderheid
Een v GROOTSTE varswater mere
Grootste gedeelte v meer behoort aan
Malawi
Akt + inligting
Meerderheid
Cichlid-vis
kom hier voor
Bootritte
Ontspanning
Swem, snorkel
Visvang
Safari-ritte
Wildbesigting by mere
Reservaat
- bewaar visse & ekosisteem
Bazaruto Eilandgroep (WET)
Redes vir attraksie
Beskermde nasionale park -
5 eilande
Toegang per boot of vliegtuig aan kus
GROOTSTE eiland v Mosambiek
Koraalriwwe
Akt + inligting
Verblyf by oorde
Strandtoerisme - snorkel, duik, swem, visvang
Safarivaarte
Ontspanningsaktiwiteite
Walviskyk
Skubaduik & snorkel
WERELDERFENIS TERREIN
Eilande v Mosambiek
Redes vir attraksie
Oorspronklike Portugese hoofstad nadat Arabiese hoofstad gekoloniseer was
Verbind aan hoofeiland met brug
Akt + inligting
Argitektuur
Kultuur
Geskiedenis
Historiese geboue, forte, moskees
Kerkgebou - oudste Europese gebou in Suidelike halfrond
WERELDERFENIS TERREIN
Cahora Bassa-dam
Redes vir attraksie
Gevorm deur Zambezirivier
Bekend as Lago de Cahora Bassa
Dam is n siviele ingenieursprojek
Produseer Hidroelektriese krag
Akt + inligting
Permitte
benodig vir besoeke
Toer deur kragstasie
Mauritius
Hoofstad
Port Louis
Grand Baie (Groot Baai)
Redes vir attraksie
Mooi strande
Akkomodasie vir seiljag & watersport
Water v baai, skoon veilig
Akt + inligting
Noord v Maurituis
Hotelle langs kus
Ontspanningsaktiwiteite
Swem
Snorkel
Visvang
Jetski
Duikboot ritte & seiljag
Boothotelle, nagklubs
Chamarel-waterval & die gekleurde aarde v Chamarel
Balangrikste toeriste besienswaardigheid
Sandduine
agv vulkaniese aktiwiteite
Waterval
Tamarin Bay
Redes vir attraksie
Een v beste strande ter wereld
Branderplank ry in Mauritius
Akt + inligting
Walviskyk
Diepsee hengel
Branderplankry