Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme 15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede - Coggle Diagram
Toerisme
15 Lidlande: Toerismebesienswaardighede
Zambië
Zambezi rivier
Redes vir attraksie
Afrika se 4de grootste rivierstelsel
Bron van Victoria-watervalle
Akt & inligting
Witwater-vlotvaarte
Wildbesigting
Riviere gebruik vir
tradisionele seremonies
Karibameer
Redes vir attraksie
Afrika se grootste mensgemaakte dam
Verskaf water & wek
hidroelektriese krag
op
Meer gedeel met Zimbabwe
Akt & inligting
Hengel
Voëlbesigtiging
Kampering
Bootvaarte
Watersport
Seiljag,
Huisbote op meer vir toeriste
Bedreigde spesies kom voor
Tuiste v grootste troppe in
eSwatini
Kapenta-klein vissie
Victoria Waterval (WET) + Zambezirivier
Redes vir attraksie
Skouspelagtige besigting
Wereld se grootste natuurwonder
Ook bekend as
Mosi-oa-Tunya - "die rook wat donder"
Akt & inligting
Stap oor
Knife Edge-brug
Witwatervaarte
Voël- & wildkykvaarte
Reksprong
Jetbote
Abseil
Kloofswaai
Kayak, kano, vlotvaart
Helikoptervlugte oor waterval
Hoofstad
Zambië
Lusaka
Zimbabwe
Harare
Livingstone
Redes vir attraksie
Avontuurhoofstad v Afrika
Vernoem na
dr. David Livingstone
(Ontdekker v Victoria-waterval)
Akt & inligting
Zambiese toegangspunt tot Victoria-Waterval
Besigtiging v kultuurdorpies
Museums
Dorpsmarkte
Kafue Nasionale Park
Redes vir attraksie
Afrika se 2de GROOTSTE Park
Deur
Nkoyas
besit
Bekend vir-
Oorstroning v graslande
Kafuerivier
Wildbesigting, Hengelgeleenthede
Staptogte
Zimbabwe
Die Groot Zimbabwe Ruïnes (WET)
Redes vir attraksie
2de grootste klipstrukture in Afrika naas Piramiedes in Egipte
Grootste & oudste ruïnes in Suide
Akt & inligting
Toeriste vir
kultuur & geskiedenis
Grootste antieke gebou Suid v d Sahara-woestyn
WERELDERFENIS TERREIN
Groot Zimbabwe Nasionale Monument
Matopo Heuwels (WET)
Redes vir attraksie
Massa graniet gesteentes wat deur rivier erosie gevorm is
Belangrik in volksoorlewering & tradisie
Rotstekening in gebied deur San
Akt & inligting
Vertoning v
kenmerkende rotsformasies
Matopo beteken "kaal koppe" agv granietheuwels
Ryk aan plant- & dierespesies
Kulturele & historiese toeriste
Stapsafaris
Wildbesigting
Karibameer
Victoria Waterval (WET) + Zambezirivier
Hwange Nasionale Park
Redes vir attraksie
Grootste Nasionale Park in Zimbabwe
Huisves vir een v grootste troppe olifante
Voordat nasionale park, jaggebied v Ndebele-koning-Mzilikazi
Akt & inligting
Ngweshla-pan - sirkelroete
1 uur v Victoria waterval
Nyamandhlovu-platvorm,eersteklas- uitkykgebied
Nag-& dagwildritte + staptogte
Mana Pools Nasionlae Park
Redes vir attraksie
Gelee op walle v Zambezirivier in Noord-Zimbabwe
Mana is 4
4 natuurlike poele
Natuurlewe & unieke plantspesies
Bekend vir Krokodille & Seekoeie
WERELDERFENIS TERREIN
Akt & inligting
Wildritte
Bosstaptogte
Kanosafari
Kanovaarte
Park beriekbaar slegs deur Mei & Okt agv reenseisoene
Zambezirivier