Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Bevolkingsekologie - Coggle Diagram
LW Bevolkingsekologie
Menslike bevolking
Redes vir eksponensiele groei
Mediese revolusie
Verbeter metodes
Ontwikkeling v
antibiotika
Landbou revolusie
Mortaliet afneem
Voedselbestande voedselgewasse
Lewensverwagting verhoog
Industriele revolusie
Fertilitritskoers
Aantal geboortes per 1 000 vroulike individue per jaar vanaf vrugbare leeftyd
Ouderdom & geslagsverspreiding
3 Ouderdomskatogoriee
Pre-reproduktiewe groep
Reproduktiewe groep
Post reproduktiewe groep
Ouderdomsverspreiding
Die aantal induvidue per ouderdomsgroep in bepaalde bevolking
Geslagsverspreiding
Bepaalde bevolking verwys na verhouding v manlike & vroulike individue tot mekaar
Klassifisering v bevolkingspiramiede
Vinnige bevolkingsgroei
Stilstaande bevolkingsgroei
Negatiewe bevolkingsgroei
Vinnige bevolkingsgroei
Driehoek vorm
Minder ontwikkelde lande
Hoe nataliteit
Lae vlak v opvoeding
Hoe mortaliteit
Swak mediese sorg
Lae lewensverwagting
Swak mediese sorg
Min voeding
Stilstaande bevolkingsgroei
Vierkantige vorm
Meer ontwikkelde lande
Lae nataliteit
Gesinsbeplanning, hoe vlak v opvoeding
Lae mortaliteit
Goeie mediese sorg
Goeie voeding
Negatiewe bevolkingsgroei
Afnamende bevolking
Lae nataliteit
Stabiele mortaliteit
Toenemende emigrasie
Goed ontwikkelde lande
Faktore wat die vorm v piramides beinvloed
Afname in geboortetempo
Afname in geboortes agv
oorloe, depressiejare
Oorloe, induiking in manlike kant