Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Bevolkingsekologie - Coggle Diagram
LW Bevolkingsekologie
Interaksie in die omgewing
Sleutelwoorde
Produseerders
Alle groen plante wat fotosinteer, vervaardig self organiese voedsel
Verbruikers
Organismes wat nie voedsel produseer nie, afhanklik v produseerders vir voedsel
Primere
Herbivore
Omnivore
Sekondere
Karnivore
Aasvreters
Omnivore
Ontbinders
Saprofiete wat op dooie organiese materiaal voed
Ekologiese nis
Bepaalde rol wat n spesie in n gemeenskap speel
5 interaksies v gemeenskappe in omgewing
Predasie
Kompitisie
Mutualisme
Kommensialisme
Parasietisme
Interaksies in omgewing
Predator-prooi-verwantskap
Predatore bepaal prooigetal, getal prooi beskikbaar bepaal predatore
Soos prooi toeneem, neem predatore toe
Soos prooi afneem, neem prooi af
Kompetisie
Kompetering v dieselfde beperkte hulpbronne
Interspesifiek
Verskillende spesies
Intraspesifiek
Dieselfde spesie
Kompeterende uitsluiting
Spesies kompeteer vir dieselfde beperkte hulpbron
Emmigrasie of uitsterwing v ander spesie is gevolg
Hulpbronverdeling
Saambestaan is slegs moontlik as
dieselfde hulpbronne verskillend benut word
Maniere
Verskillende tye
Verskillende dele
Verskillende habitatte
Simbiose
Mutualisme
Simbiotiese verwantskap tussen 2 organismes v verskillende spesies
Albei bevoordeel
Kommensialisme
Simbiotiese verwantskap tussen 2 organismes v verskillende spesies
1 bevoordeel, ander nie bevoordeel/banadeel
Parasitisme
Simbiotiese verwantskap tussen 2 organismes v verskillende spesies
1 bevoordeel, ander benadeel
Suksessie
Primere
Vestiging v plante & diere in gebied
vir die eerste keer
Voorheen geen lewe
Sekondere
Vestiging v plante & diere in gebied wat
deur menslike akt versteur
is, soos omgeploegde landerye, natuurrampe, ontbossing
Vind vinnig plaas
Kenmerke
Opeenvolging v gemeenskappe, waar 1 gemeenskap die ander een oor tyd vervang
Lei tot langtermyn veranderinge in ekosisteem
Klimaks
Aanhou v veranderinge totdat stabiele ekosiswteem bereik word
Pioniers
Eerste plante/diere wat in gebied gevestig word