Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Menslike impak op die omgewing - Coggle Diagram
LW
Menslike impak op die omgewing
Atmosfeer & klimaatsverandering
Kweekhuiseffek
Stralingsenergie word gereflekteer & geabsorbeer deur aarde se opp
Hitte energie, bekend as
infrarooistrale
Infrarooistraling verhit atmosfeer bokant aarde
Kweekhuisgasse vorm 'isolerings kombers' wat hitte energie vasvang
Kweekhuisgasse verhoog temp v aarde sodat dit leefbaar is
Kweekhuisgasse
Gasmolekules in aarde se atmosfeer wat uit 3 of meer atome saamgestel is
Absorbeer hitte in vorm infrarooistrale
Waterdamp (H O)
CO
Metaan
Opp-osoon
Besoedelingstof wat naby opp voorkom
Distikstofmonoksied
Redes vir verhoging v kweekhuisgasse
Menslike aktiwiteite
Vermindering
Stel aansporingsinisiatiewe in
Verbeter wetgewing
Koolstofdioksiedvrystellings
CO Primere kweeekhuisgas
Vang hitte vas in atmosfeer
Oorsake v CO -vrystelling
Elektrisiteit
Vervoer
Industriee
Aksies vir vermindering v CO
Bespaar elektrisiteit
Skep bewustheid v CO vrystelling
Metaanvrystelling
Vang meer hitte vas, bly korter in atmosfeer
Oorsake
Industriee
Landbou
Afval v huise & besighede
Aksies vir vermindering
Verminder gebruik v fossielbrandstowwe
Verminde afval deur mense
Koolstofvoetspoor
Dit is al die CO -vrystelling agv jou aktiwiteite
Oorsake
Energie gebruik vir verhitting
Vervoer
Lugvervoer
Selfone
Verkleinging
Energie bespaarde apparate
Alternatiewe energiebronne
Skakel onnodige elektronika by muur af