Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Bevolkingsekologie - Coggle Diagram
LW Bevolkingsekologie
Sleutelwoorde
Bevolkingsekologie
Gedeelte v d ekologie wat fokus op faktore wat die bevolkingsgrootte, groeitempo, groeivermoe en verspreiding v individue in bevolking beinvloed
-
-
-
Ekosisteem
Eenheid plant- & diergeneemskappe wat in wisselwerking met mekaar asook met nie-lewende faktore in bepaalde gebied is
Omgewing
Eksterne faktore, lewend & nie-lewend wat organsime omring & sy ontwikkeling & oorlewing beinvloed
-
-
-
Bevolkingsgrootte
-
Bevolkingsparameters
4 hooffaktore
-
-
Immigrasie
Eenrigting beweging v organismes in n gebied in, met doel om permanent te bevestig
-
-
-