Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW Homeostatiese beheer - Coggle Diagram
LW Homeostatiese beheer
Regulering v d pH v d bloed
Deur distale kronkelbuis
pH styg
Minder H-ione vanuit bloed na nefronbuis
Bikarbonaatione gaan vanuit nefronbuis na bloed
pH daal
Sekresie v H-ione vind plaas vanuit bloef na nefronbuis
Fosfaatverbindings kom in filtraat voor, bind met H-ione
Waterfosfaatbindings voorkom dat urine se pH te laag daal
Sleutelwoorde
Hipofise
Die endokriene klier wat verskillende hormone in die bloedstroom afskei
Osmoregulering
ADH
Anti-diuretiese hormoon
Word deur
hipofise afgeskei
F(x)
Reguleer
waterinhoud
v d bloed
Waterinhoud v bloed
Daling v waterinhoud v bloed
Osmoreseptore in die hipotalmus v brein word gestimuleer
Die bloed bevat minder water as normaal agv sweet
Hipofise skei ADH in bloedstroom af
ADH word na die niere vervoer
ADH verhoog d deurlaatbaarheid v d distale konkelbuis & versamelbuis v d niere
Meer water word geabsorbeer en na omliggende bloetvate gestuur
Waterbalans keer terug na normaal
Styging v waterinhoud v bloed
Bloed bevat meer water as normaal
Die hipotalamus word gestimuleer
Minder ADH word deur hipofise afgeskei
Die wande v d versamelbuise en distale kronkelbuis word minder deurlaatbaar vir water
Minder water geherabsorbeer en na omliggende bloetvate gestumileer. Verdunde uriene
Die waterbalans keer terug na normaal
Min ADH word deur bloed na niere vervoer
Konsentrasie v uriene
Hoog
Donker
Laag
Ligter
Soutkonsentrasie
Byniere skei hormoon,
aldosteroon
af
Aldosteroor reguleer konsentrasie Natriumione & Kaliumione (mineraal soute)
Soutvlakke in bloed
Afname v soutvlakke in bloed
Soutvlakke in bloed neem af
Reseptore in die afferente & efferente arteriool v niere neem lae soutvlakke waar
Byniere word gestimuleer om meer
aldosteroon
af te skei
Aldosteroon verhoog herabsorpsie v natriumione vanaf nierbuise in nier na omliggende bloetvate
Soutvlakke in bloed vate styg en soutbalans keer terug na normaal
Toename v soutvlakke in bloed
Soutvlakke in bloed neem toe
Reseptore in afferente & efferente arteriool v niere neem hoe soutvlakke waar
Byniere gestimuleeer om aldosterooonafskeiding te verminder
Dit verminder herabsorpsie v natriumione vanaf nierbuise na omliggende bloetvate
Die soutvlakke in die bloedvate neem af, die soutbalans keer terug na normaal
Siektes
Nierstene
Nierversaking
Bilharzia