Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 13 - Coggle Diagram
Zombiefliek
Hoofstuk 13
Juffrou Fourie is die wiskundeonderwyser
Sy val wiskunde aan
Sy praat van 'probleme', nie van 'somme' nie.
Sy dink plotkinders is probleemkinders
Sy hou nie daarvan as Hoender sê mens kan die som op 'n ander manier doen nie
Sy het een keer gesê Hoendoer moet vorentoe kom en die klas gee
Toe lag die hele klas vir hom
Nou kry Hoender net 60-70%, sodat sy nie dink hy probeer hom slim hou nie
Die dag sit Hoender en teken zombies in die wiskundeklas
Juffrou Fourie sien dit en gee hom detensie
Nou moet al die plotkinders vir hom in die bus sit en wag
in die detensieklas
Onderwysers haat ook detensie
Meneer Fransman is 'n onderwysstudent en doen daardie dag die detensie
Hoender doen eers sy Engelse huiswerk
Dan begin hy die somme op die notas doen
Hoender sien wiskundenotas op sy tafel
Wiskunde is vir hom soos 'n speletjie
Hoe beter jy die reëls verstaan, hoe beter doen jy
Dit is soos 'n storie, maar jy probeer op die kortste manier by die gelukkige einde uitkom
Mnr Fransman laat hulle 10 minute vroeër huis toe gaan
Almal in die bus is kwaad vir hom
Oom Haasbroek gaan nou dalk die rugby mis