Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 12 - Coggle Diagram
Zombiefliek Hoofstuk 12
Drikus dink die skuur is perfek.
Daar is 'n klomp kaste en bokse en 'n Volkswagen Beetle.
Dit is Chris se broer se goed - hulle moet dit uitlos.
Drikus vra uit oor Chris se broer
Hy is in Groenvlei-tronk
Hy is gevang vir 'n paar goed
Inbraak
Besit van dwelms
Besit van 'n onwettige vuurwapen
aanranding van 'n polisieman
Dwarsboming van die gereg
Chris is kwaad vir al die vrae
Drikus wonder hoekom 'n mens drie mirogolfoonde nodig het.
Chris raas weer en sê hulle moet sy goed uitlos.
Hoender dink Drikus is die nuuskierigste mens wat hy ken
Hy wonder hoe het Drikus uitgevind dat sy ma 'n aktrise was.
Drikus het nie die motorfiets hier om op te ry nie
Hy moet sê dat die motorfiets sonder petrol gaan staan het.
Sy ma-hulle sal nie toelaat dat hy die motorfiets hierheen bring nie.
Die hond, Killer, is ook nie hier nie
Sy ma-hulle sal nie toelaat dat hy die hond hierheen bring nie
Hoender sê Killer kan in 'n zombie verander omdat hy vroeër die zombie gebyt het.
Chris wonder hoekom Drikus se ma-hulle hom niks toelaat nie
Drikus antwoord vinnig dat hy gehok is vir 'n maand.
Hoender voel verlig dat hulle nie die waarheid oor Drikus sesiekte hoef te vertel nie.
Chris lag toe Drikus begin verfilm
Sy wil weet of die hele fliek so depressing is.
Sy wonder of daar nog zombies in die fliek gaan wees
Dit lyk of Drikus nie sal omgee as die zombies eerste vir Chris doodmaak nie