Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 15 - Coggle Diagram
Zombiefliek
Hoofstuk 15
Chris maak baie foute met haar woorde
Sy sê as sy 'n aktrise is, wil sy 'n limousine en haar eie karavaan hê
Die fliek moet eindig met baie zombies wat die skuur aanval
Chris weet nie waar hulle soveel zombies gaan kry nie
Hoender gee Chris 'n lift tot by die huis op sy fiets
Hoender is senuweeagtig
Chris is so naby, hy kan haar sjampoe ruik
Drikus lyk baie bleek en moeg toe hulle by die huis kom
Chris hou baie van die kuikentjies
Dit is Lizzie se eerste kuikens
Hoender gee Chris 'n lift tot by haar huis
Hoender dink aan die wetenskaplik wat wiskunde gebruik het om te bepaal hoekom iemand mooi is
Hy vertel vir haar van pi
Pi is 'n irrasionele getal
'n Chinese man het 678090 syfers van pi uit sy kop geken
Dit het hom meer as 24 uur geneem om dit op te sê
In 2009 het 'n professor gesê hy ken 30 miljoen syfers van pi
Mens kan hom nie toets nie - dit sal 'n jaar vat om al die syfers op te sê
Chris wil weet wat hy dink - mens kan sien sy kop werk altyd
Chris sê Hoender het die interessantste kop wat sy al gesien het.
Sy gee hom 'n soen op sy wang