Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die basiese vloerelemente van Gimnastiek, Stap 1: Hurk in n bukkende…
-
-
-
-
-
-
Die maagspiere, kuite en hamstrings.
Die onderwyser sal aan die leerders ondersteuning bied deur hul eerstens baie goed te monitor tydens die uitvoer van hierdie element en die onderwyser sal ook die leerders help deur hul deur die beweging te lei en ondersteuning te bied aan die nek van die leerders om sodoende enige beserings te voorkom.
-
-
-
-
-
Triceps, Hamstrings en bo-arm spiere
Die onderwyser ondersteun die leerders deur hul doeltreffend te monitor tydens die beweging. Die onderwyser bied ook ondersteuning aan die leerders deur hul voete/bene te vang om hul sodoende te help met balans tot hul die beweging self kan uitvoer.