Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Gimnastiek Vloerelemente Handstand ▲ Wawiel ▼, Die spiere wat gebruik…
Gimnastiek Vloerelemente
Handstand ▲
Wawiel ▼
Aanleerstappe van 'n handstand
▲ Maak eerstens seker jy het genoeg oop ruimte om te beweeg.
▲ Maak jou arms reguit bo jou kop, effens verder as jou skouer breedte en punt jou regter of linker voet reguit voor jou.
▲ .Gebruik krag om jou arms reguit en jou hande plat, vingers uitgesprei op die vloer te plaas en albei jou bene op te skop en langs mekaar te hou, terwyl jy balanseer.
▲ Indien jy sukkel met jou balans kan jy ‘n handstand teen ‘n muur doen, of ‘n maat kan jou bene vashou terwyl jy op jou hande staan.
Die aanleerstappe van 'n wawiel
▼ Maak jou arms reguit bo jou kop terwyl met een voet voor jou gepunt.
▼ (Jy kan begin deur ‘n kort afstand te hardloop of op dieselfde plek by staan)
▼ Lig jou voorste voet klein bietjie, druk met jou hande (vingers uitmekaar) op die grond en gebruik die krag van jou bene om jou bene (in die begin posisie) in die wawiel posisie te bring.
▼ Dit is ‘n vinnige aksie wat gaan plaasvind. As jy land gaan jou liggaam na die kant gedraai wees, en jou arms steeds in die lug.
▼ Maak seker jy staan op ‘n plat oppervlak met jou voete heup breedte uitmekaar
Hoe die onderwyser leerders ondersteun wanneer die nuwe aksie aangeleer word.
Dit is belangrik om die leerder aan te moedig wat onseker is oor die aksie en die leerders te prys wat die aksie regkry.
Indien ‘n leerder sukkel met balans kan die onderwyser die leerder se bene vashou.
Dit is belangrik dat die onderwyser dit ook doen, of sy kan nie, dan sal die leerders ook probeer en nie dadelik reg kry nie.
Wanneer die onderwyser sien dat ‘n aksie verkeerd uitgevoer moet die onderwyser die leerder reg help om enige beserings te voorkom.
Indien die onderwyser sien ‘n paar van die leerders is onseker, is dit belangrik om die stappe op te breek klein dele en stap vir stap demonstreer.
Die onderwyser moet besef die leerders is bang en doen dit vir die eerste keer, daarom is dit belangrik dat die onderwyser geduldig bly tydens die aanbieding van die les.
▲ Biceps, triceps, maagspiere, rugsspiere
▼ Biceps. Triceps, maagspiere, rugspiere
Die spiere wat gebruik word tydens 'n handstand en wawiel