Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vloerelemente van gimnastiek, Hoe onderwysers kan help, Hoe onderwysers…
-
-
-
-
- Lê op rug, plaas hande onder die skouers en rug.
- Van gehurkende rol op rug, raak die grond met voete agter die kop, druk terug tot hurk.
- Dieselfde as die eerste stap met terugrol van sit.
- Rol terug van 'n hoër oppervlak.
-
-
- Rol agtertoe teen 'n helling af (met en sonder hulp).
- Rol terug op 'n plat oppervlak
-
- Wieg na en van om te hurk/staan (met en sonder hulp).
- Vorentoe rol vanaf hoër oppervlak.
- Wieg heen en weer ("sampioen").
- Van hurk plaas hande vorentoe op merkers, lig die heupe op en steek die kop in ("kyk in jou maag").
-
- Vorentoe rol af helling (met en sonder hulp).
-
- Rol vorentoe op 'n plat oppervlak.
-
-