Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vloerelement vir gimnastiek - Coggle Diagram
Vloerelement vir gimnastiek
Wawiel
STAP 4: Plaas een been terug op die grond, en lig een hand effens van grond af
STAP 1:Trap met een been vorentoe, bring jou lyf effens af terwyl jy jou hande langs jou kop hou
STAP 2: Buig af na grond, plaas een hand op grond en lig teenoorgestelde been
STAP 3 :Hou albei bene in 'n V vorm bo jou kop terwyl jy jou ander hand ook op die grond plaas, skop jou bene oor jou lyf
STAP 5: Bring ander been af en lig jou een hand van die grond af, lig altwee hande bo die kop.
BEGIN: Staan in 'n ster posisie
BEGIN
STAP 1
STAP 2
STAP 3
STAP 4
STAP 5
EINDIG
Hanstand
BEGIN:Staan met altwee voete plat, met hande langs jou sye
STAP 5: Hou altwee bene in die lig vir so lank as wat jy kan.
.
STAP 4:Lig ander been op, jy kan 'n effense sprong gee
.
STAP 3: Plaas altwee hande op die grond lig een been na bo.
STAP 2: Plaas een voet vorentoe sodat jy in 'n lunge posisie is, hou hande langs jou kop.
STAP 1: Strek altwee arms reguit bo jou kop
EINDE. Bring eers een voet na die vloer en dan die ander voet. Lig jou hande van die grond af en staan weer in die begin posisie
HANDSTAND
Ondersteuning
Leerders kan die handstand eers teen die muur doen om maag spiere te oefen. Onderwyser help leerder deur bene op te tel en vas te hou.
Leerders gaan in groepe van twee saamwerk. Inplaas daarvan om die handstand alleen te doen, gaan leerders mekaar se voete vas hou
Leerders kry die geleendheid om alke stap afsonderlike vir die onderwyser uit te voer. Die onderwyser help leerder deur hull bene op te tel en was te hou
Spiere wat gebruik word
Glutespier
Hamstring
Triceps
WAWIEL
Ondersteuning
Maak gebruik van 'n sagte apparaat waar leerders skuins oor moet buig.
Leerders kry elkeen die geleentheid om elke stap te wys volgens die prentjie, met die fisiese skop van bene gaan onderwyser hande op leerder se heupe sit en hulle help.
Hou die leerder se middel was terwyl hulle die wawiel doen
Spiere wat gebruik word
Triceps
Quadriceps
Bo en onderspiere
Biceps