FW
Fisika definisies
Resultant
Vektorsom v 2 of meer vektore
Normaalkrag
Die krag /komponent v krag wat opp v voorwerp wat daarmee in kontak is & wat loodrag op die opp is uitoefen
Wrywingskrag
Die krag wat beweging v voorwerp teenwerk & wat parallel aan die opp werk
Statiese wrywing
Die krag wat die neiging v beweging v stilstaande voorwerp relatief tot die opp teenwerk
Kinetiese wrywingskrag
Die krag wat die beweging v voorwerp relatief tot n opp teenwerk
Traagheid
Weerstand v voorwerp teen enige verandering in toestand v beweging
Newton se 2de wet
Wanneer netto krag op voorwerp inwerk, sal voorwerp in rigting v krag versnel teen versnelling direk eweredig aan die krag & omgekeerd eweredig aan die massa v d voorwerp
Newton se 1ste wet
Liggaan sal in sy toestand v rus of beweging tee konstante snelheid volhard tensy n nie-nul netto krag daarop inwerk
Newton se 3de wet
Wanneer voorwerp A n krag op voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B gelyktydig n krag van gelyke grootte in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit
Gewig
Die gravitasiekrag wat die aarde op n voorwerp uitoefen op of naby aan sy oppervlak
Massa
Die hoeveelheid materie in n liggaam
Gewigloosheid
Die sensasie ervaar wanneer alle kontakkragte verwyder word
Coulomb se wet
Die grootte v d elektrostatiese krag wat deur 2 puntladings op mekaar uitgeoefen word, is direk eweredig aan die produk v d grootte v d ladings & omgekeerd eweredig aan die kwadraat v d afstand tussen hulle
Elektriese veld
Gebied in die ruimte waarin n elektrise lading n krag ondervind
Elektriese veldsterkte by n punt
Die elektrostatiese krag ondervind per eenheid positiewe lading wat by daardie punt geplaas word
Ohm se wet
Die potensiaalverskil oor n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur
Drywing
Die tempo waarteen arbeid verrig word of energie oorgedra word