Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
ONVERWERKTE EN VERWERKTE MATERIALE - SLEUTELWOORDE - Coggle Diagram
ONVERWERKTE EN VERWERKTE MATERIALE - SLEUTELWOORDE
ONVERWERKTE MATERIALE
natuurlike materiale
bv hout / klei
kan in ander dinge omskep word
kom in die natuur voor
VERWERKTE MATERIALE
materiale of nuttige dinge wat 'n mens uit natuurlike materiale gemaak het
SAND
baie fyn klipdeeltjies
KLEI
baie fyn sanddeeltjies
VORMBAAR
kan maklik gevorm word
KERAMIEK VOORWERP
handgemaakte klei wat gebak is
BROS
breek maklik in stukkies
STEENKOOL
harde swart stof wat uit grond kom
PLASTIEK
'n materiaal wat uit stowwe gemaak word wat in steenkool en olie geving word
VESEL
draadjie of toutjie
LEER
sagte, buigsame materiaal wat van dierevelle gemaak word