Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 8 - Coggle Diagram
Zombiefliek Hoofstuk 8
Marinda wil nie hê Drikus en Hoender moet met sy quad bike ry nie
Sy is bang iets gebeur met Drikus
Drikus luister nie vir haar nie
Hy sê dit is sy bike en sy pa gee nie om as hy rondry nie
Drikus voel beter, so hy wil vandag die fliek maak
Drikus steel die motorfiets uit die garage
Hy en Hoender ry na die grensdraad van die plot toe
Cheetah gaan saam
Drikus gee vir Hoender 'n rubber zombiemasker om op te sit
Drikus se ma is dorp toe en gaan 'n uur weg wees
Sy pa is by die werk en kom eers vyfuur terug
Hulle plot is groter as Hoender-hulle s'n
Daar is 'n dam en 'n paar beeste
Hoender moet agter die boom staan
Hoender loop soos 'n zombie en maak geluide
Hy gryp Drikus aan die arm
Toe Hoender dit doen, gryp Cheetah hom aan die been
Drikus neem die inleiding op
Hy en sy hond moet wegkruipplek kry vir die nag
Anders gaan die zombies hulle vang
Hulle hoor iemand lag
Dit is Chris - wat agter Drikus-hulle bly
Sy lag omdat Cheetah vir Hoender gebyt het