Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 7 - Coggle Diagram
Zombiefliek Hoofstuk 7
Iemand het by Moosa se kafee ingebreek
Hoender se ma lees dit in die polisie se pamflet
Sy sê dis die jongmense wat vir kwaadgeld rondloop
Safraaz het vir hoender vertel van die inbraak
Cindy dink nie haar ma weet wat in die wêreld aangaan nie
Hulle ma gaan nooit uit die huis uit nie
Cindy is ongeskik met haar ma
Bruce kom haal vir Cindy
Hy bring haar te laat in die aand terug
Haar ma is ongelukkig daaroor
Bruce sê Hoender sal nog 'n miljoen rand maak met sy eiers
Bruce noem Hoender die eier-entrepreneur
Bruce wil oom Hendrik se lotto-geld deel as hy wen
Hoender se ma dink Bruce is te groot vir sy skoene
Hoender sluip na sy ma-hulle se slaapkamer toe
Hy vat 'n flits en maak die kas oop
Hy vat sy pa se gunsteling-leerbaadjie uit die kas
Hy gaan dit gebruik vir Drikus se fliek
Al die klere in die kas is nog daar
Dit voel of hy in 'n museum is
Hoender wil nie die lotto kyk nie
Die syfers maak sy kop deurmekaar, dan kan hy nie slaap nie
Daar is 'n baie klein kans dat mens die lotto sal wen
Hulle lewe is gemaklik, al is hulle nie ryk nie
Sy pa se lewensversekering het die plot afbetaal
Hulle leef van sy pa se pensioen
Oom Hendrik is die koster by die kerk
Hoender het sy eie sakgeld - sy eiergeld
Hy spaar dit