Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme - Coggle Diagram
Toerisme
5 Plaaslike marksegmente
Spontane Sakpas Verkenners
Reis om nuwe mense te ontmoet, nuwe plekke en avonture te ervaar
Wegkomplek v eentonige aalerdaagse lewe
Reis vir lewenservarings
Naweekvakansie gevul met aktiwiteite
Nuwe Horison Families
Reis om kinders te leer, en perspektief v kinders te verbeter
Gesing kwaliteit tyd spandeer
Belonging vir harde werk
Spesiale aanbiedings sal hul meer laat reis
Hoe-Lewe Entoesiaste
Reis om sosiale status te verhoog & om fyner dinge te ervaar
Naweek vakansies gevul met aktiwiteite
Ervare ontspanningsoekers
Reis is wyse v lewe & noodsaaklikheid
Persoon verstaan waarde v reiservarings & herinneringe bo kommoditeite
Reis vir ontspanning & om tyd saam vriende en familie te spandeer
Welgestelde Mzanzi Families
UIt stad te ontspan
Geleentheid vir tyd spandeer saam vriende & familie
Stel kinders bloot aan alternatiewe lewenswyses & aktiwiteite
Waarom n PTGS (probleemstelling & visie)
Redes waarom toeriste nie in hul eie land wil reis nie
Beperkte inkomste
Geen rede vir reis
Te min tyd om te reis
Werkloosheid
Hou nie v reis nie
Beperkte rieskultuur onder SA
agv Beperkte bewustheid v toerisme
In sekere gebiede is daar beperkte ontwikkeling v toerismeprodukte
Plaaslike toerisme dra nie genoeg by tot BBP
PTGS visie
Om binnelandse toerisme vir volhoubare toerisme ekonomie te laat groei
Die stand v plaaslike toerisme in SA
Daar is n afname in getal plaaslike reise
BVF was hoofdoel v plaaslike reis
Mees algemeenste aktiwiteit vir vakansiegangers was inkopies, besoek natuurlike besienswaardighede, strande, naglewe
Tendens wat toerisme beinvloed
Neiging/tendens
Algemene ontwikkeling in situasie of in die manier wat mnse optree
3 impakte op groeipotensiaal v binnelandse markte
Reisbedryf tendens
Meer gereelde korter vakansies
Toenemende gebruik v tegnologie
Tendens in tegnologie
Ontwrigtende tegnologie bv Airbnb
Sosiale tendens
Verandering in demografie v plaaslike reis agv groeiende swart middelklas
Risikos v siektes & pandemies