Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Zombiefliek Hoofstuk 5 - Coggle Diagram
Zombiefliek Hoofstuk 5
Sewe Plotrotte
Hulle ry in 'n flenterbussie (old bus)
Patrick Ferreira
Het die dikste bril
Hy ruik na uie
Sy ma-hulle het 'n atjar-fabriek indie garage.
Hy word laaste opgelaai
Dan sit hy voor langs oom Haasbroek
Hy is elke oggend laat
Die ouetehuis gebruik die bus in die oggend
Die oumense gaan winkel toe met die bus
Huis Silwerjare staan op die bus
Safraaz
Sy pa besit die garage en kafee
Hy dink hy is beter as hulle
Waylon
Speel stut vir die skool se 1ste rugbyspan
Hy is in graad 10
Hy kry 'n Shoprite-sak vol kos skool toe
Hy eet elke dag 4 eiers vir ontbyt
Sy ma koop elke week 3 dosyn eiers by Hoender
Hy los winde van al die eiers
Blonde tweeling
Mandi en Jolandi
Graad 9
Hulle deel 'n MP3-speler
Hoender dink nie hulle is baie slim nie.
Chris
Sy het die 1ste rugbyspankaptein 'n blou-oog gegee
Hy het haar 'n plotrot genoem
Haar oudste broer is in die tronk
Oom Haasbroek
Busbestuurder
Hy het 'n vinnige humeur (temper)
Hy het sy arm verloor in 'n motorongeluk
Hy was ;n provinsiale tennisspeler
Op die bus
Die radio werk nie
Hulle luister net een stasie:Sotho stasie
Patrick is die enigste een wat Sotho verstaan
As daar 'n Zombieplaag is:
Oom Haasbroek sal 'n paar zombies kan doodry
Waylon sal die zombies se koppe met 'n tyre lever afkap
Patrick sal die zombies wegjaag met sy uie-reuk
Safraaz sal verwag dat die ander die werk doen
Die tweeling sal net hulle hande flap en skree