Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Sinsleer, Sinsleer - Coggle Diagram
Sinsleer
Sinsleer
Saamgestelde sin
Bestaan uit hoofsin en bysin
Bv. Die Miesie bel haar maat (hoofsin) wat n nuwe foon het (bysin)
Hoofsin
- kern van saamgestelde sin bevat onderwerp, gesegde en voorwerp
Bysin
- sinsdeel met eie gesegde en afhanklik van hoofsin
Byvoeglike bysin
- brei op onderwerp / voorwerp in hoofsin uit
Bywoordelike bysin
- (tyd, wyse, plek) brei op gesegde in hoofsin uit
Enkelvoudige sin
Minstens 1 onderwerp en gesegde
Kan een of meer voorwerp; byvoeglige en bywoordelike bepaling bevat
Bepaling - woord of groep woorde sonder gesegde
Voorwerp
mens; dier; ding
Vra
wie/wat
na
die gesegde
Bv. Hierdie woorde spel ek nie reg nie
Hierdie
woorde
= voorwerp
Onderwerp
mense; diere; ding verantwoordelik vir handeling
Bv.
Hy
het sy spelwoorde geken
Wie?
Hy
Gesegde
werk gedoen
Bv. Hy
ken
sy werk