Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Voornaamwoorde, Voornaamwoorde: plaasvervanger vir snw. - Coggle Diagram
Voornaamwoorde
Voornaamwoorde:
plaasvervanger vir snw.
Persoonlike vnw.:
Mense; diere; dinge en as onderwerp of voorwerp van sin optree
Ek; jy; ons; julle; my; jou; julle
Bêre
dit
in jou sak
Manlike vorme kan vir lewelose voorwerpe gebruik word
Onpersoonlike vnw.
"dit" en "daar"
Bv.
Dit
reen ...
Daar
word ...
Besitlike vnw
.
Besitting
Dit is my; jou; ons; hulle sin
myne; joune; syne; hare; hulle s'n; ons s'n
Dit is Anne
se
foto
Betreklike vnw.
Tree nie net by snw. op nie, het betrekking op snw. vroeer in die sin
kind
wat fotos neem
papier
waarop foto is
mense
wie se fotos geneem is
Tree saam voorsetsel op bv.
Die meisie
van wie
almal
wat word waaroor
Die meisie
waaroor
almal
Voorsetsel kan nie
voor "wat" gebruik word nie
"wat"
gebruik
vir mense; diere; lewelose goed bv.
Die
foto wat
Die
man wat
Vraende vnw.
Begin van vraagsin
soms met voorsetsel
Bv.
Wie
het so hard gelag
Aan
wie
moet die