Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LW (Egestie, Assimilasie, Chym, Slikderm sfinkter, Espilodiese sfinkter) -…
LW
Egestie
UItskeiding v voedingstowwe
Dikderm
dreineer
Sellulosevesels kan nie afgebreek word nie agv geen ensieme wat dit afbreek nie
Sellulosevesels is belangrik vir die voorkoming v hardlywigheid
Sellulosevesels word dus uitgeskei deur egestie
Probiotika
Goeie bakteria
Kolon
Bakteriee in kolon
Absorbeer
Vitamiene
Water
Minerale
Pankreas skei
Insulien & glikogeen af
Assimilasie
Inkorporering v verteerde voedsel
Lewer
Stoor gal in galblaas
Help met die vertering v vette
Gal
Imulsie
Skuif pH
Verteer vette
Ontsmettingsmiddel
Glukose
Oortollige glukose word omgeskakel in
glikogeen
en word deur hormoon
insulien
na lewer gestuur
Tekort = diabeet
Deaminasie
Die afbreek v oortollige amminosure in die
Lewer
Amminosure word omskep in
ureum
en gaan na
niere
Stikstof word verwyder & ammoniak bly oor
Absorbeer alkohol & gifstowwe
Ontgiftig bloed wanneer skadelike stowwe verwyder word
Suiwer die bloed
Hormone
Lewer breek homone af wat hulle funksies voltooi het
Produseer proteiene & cholesterol
Verhoog die pH
Beskerm liggaam teen infeksie
Lewerpoortaar
Suur geabsorbeerde voedingstowwe na lewer
Leweraar
Stuur gefitreerde voedingstowwe na die res v d liggaam
Chym
Halfvloeibare vloeistof waarin voedsel maag verlaat
Slikderm sfinkter
Spier tussen esofagus & maag
Espilodiese sfinkter
Spier tussen maag & dunderm